|
Top > World > Afrikaans > Streke > Afrika > Suid-Afrika > Reis en toerisme
| This category in other languages: | | | |

|
» Airlies Guest House - Montagu. 'n Lieflike plek om te bly en ons gasvryheid te geniet. Dubbelkamers, heerlike ontbyte, formele sitkamer, TV kamer, swembad, braai en velige parkering. Naby restourante, slegs 2 ure vanaf Kaapstad.
|

|
» De Branders 55 - Selfsorgwoonstel op die strand in Hartenbos, digby Mosselbaai in Suid-Afrika.
|

|
» Huis Nemesia - Selfsorgverblyf met see-uitsig in Yzerfontein, digby Kaapstad. Webwerf in Engels en Afrikaans.
|

|
» Philippolis - [Flash nodig] Phillipolis in die Suid-Vrystaat, Suid-Afrika. Inligting oor die Van der Post-sentrum, die kunstenaarsoord, foto's, die laerskool en die dorpie.
|

|
» Reis in Afrikaans - [Flash nodig] Reisjoernaal deur Jens Friis, met reise van oor die hele wêreld. Foto's en reisverhale.
|
The content of this directory is based on the Open Directory and may have been modified by clixShare
|